Eekhorinkie met smulhappie gepubliseer in Die Burger

Eekhorinkie met 'smulhappie' gepubliseer in Die Burger 25 April 2020

Ek het die eekhorinkie met sy aartappel en eierdop net betyds betrap toe hy sy 'ongewone' versnaperinkie op die komposhoop gaan uitsnuffel het.

Eekhorinkie met 'smulhappie' gepubliseer in Die Burger

Oorspronklike foto

Eekhorinkie met sy ongewone versnaperinkie