Skoenlapper in Vlug gepubliseer in Die Burger

Skoenlapper in Vlug gepubliseer in Die Burger 29 Februarie 2020

Ek was baie gelukkig om hierdie vlytige skoenlapper in volle vlug te betrap oppad na sy nektarbeker by die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin in Bettysbaai.

Skoenlapper in vlug gepubliseer in Die Burger
Skoenlapper in vlug gepubliseer in Die Burger

Oorspronklike Foto
Skoenlapper in vlug Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin